Google
» Afrikaanse Gemeente Dubai :: Eredienste
:: Ons Fokus ::
  Jes.43:18-22, Jes.35
  Verheerlik
  Vermenigvuldig
  Verstaan & Verbind
  Versorg
  Versoen
  Volhard
EREDIENSTE: Abu Dhabi

 

Ons nooi u uit na Abu Dhabi eredienste

elke Vrydagaand om 18:30 by die

Al Ghazal Golf Clubhouse

GPS Koördinate: N 24° 24,978' E 54° 38,986'

 

  

  

Aanwysings vanaf Abu Dhabi:
Ry van Abu Dhabi na die Abu Dhabi Internasionale Lughawe. Naby die lughawe neem die regterkantse afrit na “Terminal 2”. Sluit aan by die pad en ry aan tot by die verkeersirkel. Ry om die sirkel en gaan uit by “9 uur”. Eerste afdraai na links is die Al Ghazal Golf Club.
Aanwysings vanaf Dubai:
Ry die snelweg van Dubai na Abu Dhabi. Neem die regterkantse afrit na “Mafraq, Tarif en Al Ghweifat. Volg die pad oor die snelweg na Abu Dhabi Internasionale Lughawe tot by die verkeersirkel. Draai regs na “Terminal 2” en “Freight Terminal”. Eerste afdraai na links is die Al Ghazal Golf Club.

 

 
© 2006 Dubai Afrikaanse Gemeente. Alle regte voorbehou