Google
» Afrikaanse Gemeente Dubai :: Tuisblad
:: Ons Fokus ::
  Jes.43:18-22, Jes.35
  Verheerlik
  Vermenigvuldig
  Verstaan & Verbind
  Versorg
  Versoen
  Volhard
:: Aktueel ::
  Jeugkamp 2010
  

  24 Uur Gebedsriglyne
40 DAE VAN LIEFDE - WEEK 3 - LIEFHÊ MET WOORDE

 
Wie is ons en wat maak ons hier?


Dubai Afrikaanse Gemeente is ‘n informele, eietydse, onafhanklike, Afrikaanse gemeente wat vir die Afrikaanssprekende in Dubai ‘n geestelike tuiste bied om hulle doel in die lewe te vind tot eer van God.

 
   
Wat beteken "informele" gemeente?

Ons is ingestel om verhoudings te bou waar mense mekaar as dissipels van Jesus liefhet. Ons bedien mekaar met hartlikheid, warmte en gasvryheid. Die aanbieding, aard en styl van ons eredienste is informeel en gemaklik.

Wat beteken "eietyds"?


Ons bediening is gemik op die behoeftes van die moderne mens. Ons besef die geweldige uitdagings van Dubai en streef daarna om ondersteuning te verleen en deur geloofsvriende mekaar met die liefde van Jesus te dra.

Waarom “onafhanklike” gemeente?


Ons droom is om 'n kerk te bou waar mense van alle agtergronde gemaklik sal voel en waar mense wat kerklos geraak het of wat seer gekry het langs die pad en uitgesak het, 'n tuiste sal vind.

Waarom “Afrikaanse” gemeente?


Ons erken die behoefte onder talle Afrikaanssprekendes om in hulle moedertaal te aanbid en bedien te word.

GEMEENTE DRIE-JARIGE FEES!!

 
:: Eredienste ::
   
 »  
 »  
 »  
 »  
   

:: Week van Gebed ::
   
 »  
    


:: Belangrike Datums ::
         
 »       
 »       
 »       
 »       
 »       
 »       
 »       
 »       
   
   
 

:: Web gebruik ::
   
 »  
   

© 2006 Afrikaanse Gemeente UAE. Alle regte voorbehou.